Lettie Fouché Skool in Bloemfontein nooi almal om ‘n wonderlike aand te geniet saam met die Bloemfonteinse kinderkoor en sangers Czanne Yzelle, Tharo, Jacobus Silwer, Bliss en Johan Visser.

Kaartjies is nou beskikbaar.

Kontak Lettie Fouché-skool om jou plek vir die geleentheid te bespreek.

Navrae: Marieka

Tel: 051 436 6770

Epos: admin@lfskool.co.za