Lettie Fouché Skool verwelkom Mnr IP Scott, Mej Anel Vermeulen en Mnr Danie Beyleveld wat vanjaar begin het in hul nuwe poste.

“Ons glo en vertrou dit sal ‘n baie geseënde jaar wees vir julle”.