Die koor van Lettie Fouché Skool in Bloemfontein, het Donderdag, 22 Augustus, by Striata aftree-oord opgetree. Hulle het die inwoners se dag gemaak en almal se dag is met ‘n glimlag gevul.

Die skool is dankbaar vir die geleentheid en hoop om gou weer daar op te tree.