Lettie Fouché Skool van Bloemfontein, bedank almal vir hul ondersteuning tydens Lettie Fouché Skool se golfdag wat op 9 Augustus plaasgevind het.

Dit was ‘n groot sukses en dit sou nie sonder al die getroue ondersteuners en borge moontlik kon wees nie.