Lettie Fouché se Outiste het op Dinsdag, 13 Augustus, ‘n heerlike uitstappie geniet.

Dit was vir die leerders so lekker om die plaasdiere te voer en piekniek te hou en by die pretpark te speel.

Dit is elke jaar n groot hoogtepunt en hulle bedank Rudi van Slightly Nutty vir sy gasvryheid wat hulle elke jaar akkommodeer.

Dit word opreg waardeer.