Nadia, wat verbonde is aan die Universiteit van die Vrystaat, bied elke Donderdag musiekterapie aan vir die leerders in Groep 3 van Lettie Fouché Skool.

Sy is op 5 September vergesel van Chris om vir die leerders meer te leer van die tjello.