Leerders van Lettie Fouché Skool het hierdie week baie hard geoefen vir die skool se kleure atletiek wat 24 Januarie plaasvind.

Sterkte aan al die atlete wat gaan deelneem.