By Lettie Fouché-skool blink die personeel en leerders behoorlik! Loslitdag 2019 het afgeskop met ‘n saalbyeenkoms waarin die damespersoneel die mans “glitter makeovers” kon gee!

Die leerders kon die Springbokke vs Japan wedstryd op n grootskerm kyk terwyl die kleintjies sokkie kon hou in die kampie.

By Lettie Fouché skool het daar Vrydag baie meer geblink as net kindergesiggies….