Lettie Fouché Skool se atlete vertrek Vrydagoggend na Welkom om deel te neem aan die Inter-atletiek byeenkoms.

Die atlete het hard geoefen aan verskillende items waaraan hulle gaan deelneem. Die items waaraan hulle gaan deelneem is: verspring, naellope, gewigstoot en hoogspring.

Sterkte aan al die atlete!