Hierdie jaar bied Lettie Fouché Skool se Arbeidsfase hul Kerskonsert aan. Voor die groot aand wat hulle voor die genooide gaste optree, gee hulle die geleentheid aan Vrystaat Nasorg Sentrum die geleentheid om te kom kyk.

Die leerders het hul goed van hul taak gekwyt en die terugvoering was baie goed van die gehoor.

Dankie aan Vrystaat Nasorg Sentrum wat altyd die skool ondersteun.