Lettie Fouché Skool het in die 4de kwartaal ‘n projek aangepak vir die opgradering van n lokaal by die skool.

In die foto help die Arbeids Fase seuns met die skoonmaak en voorbereiding van die lokaal.