In November het Lettie Fouché Skool hul jaarlikse Golfdag gehou ten bate van die opgradering van die skool se speelterrein en klaskamer-toerusting.

Dankie vir al die getroue besighede en spelers wat die dag ondersteun het.

Ons maak staat op julle ondersteuning.