Op julle merke, gereed, gaan!!! Op Vrydag, 31 Januarie, het Lettie Fouché se kampie kleuters en Outiste kleuteratletiek gehou.  Die geleentheid is altyd ‘n groot hoogtepunt op die skool se kalender.

Baie dankie aan al die borge, ouers, leerders en onderwysers wat die dag baie spesiaal gemaak het.