Baie geluk aan Marzanne van Heerden en Jan du Toit van Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus, wat ingesluit is in die Vrystaat atletiekspan wat in Potch gaan deelneem aan die SA’s