Baie geluk aan die volgende drie Tralies wat vir die Vrystaat swemspan gekies is om vanaf 9 – 14 Desember aan die SA Skole Swembyeenkoms in Johannesburg deel te neem tydens die Summer Games.

Ons is trots op julle!

Foto v.l.n.r : Cullen Thomas , Xandri Fourie en Stefan Robberts