JUKSKEI:  Tydens die Vrystaatbekertoernooi is die volgende leerders ingesluit in dieTop 5-spelers in hulle onderskeie ouderdomsgroepe. Hulle afrigter is Marietjie Herbst.

Op foto is:

Voor: Niel du Preez (0/16), Gerhard du Preez (0/19)

Agter: Karla van der Westhuizen (0/16), Ju-Marie Swanepoel (0/16) en Leandré Bezuidenhout (0/16)