Elke week word daar by Lettie Fouché ge-BAK en BROU. Dit behels die aanleer van basiese vaardighede soos smeer, druk en sny. Wat die bevordering van fyn-motoriesevaardighede, probleemoplossing en lewensvaardighede aanhelp.

Die bak en brou les is gekoppel aan die tema (bv. plaasdiere) wat daardie week behandel word in die klaskamer.

Leerders geniet dit vreeslik baie!