Kristen Long van Welkom Volkskool is gekies vir die Lejweleputswa skaakspan wat einde van die jaar aan die

Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.

Baie geluk Kristen. Ons as Volkies is baie trots op jou.