Annemieke Huijink, ‘n  graad 10 leerder van Welkom-Gimnasium,  is verkies tot  die VRYSTAAT senior atletiekspan in Heptathlon(sewekamp).

Sy neem op 15 Maart deel in Pretoria aan Spiesgooi, Gewigstoot, Hoogspring, Verspring, 800m, 100m en hekkies 200m.

Ons is baie trots op jou!!

Annemieke rock!!