Wian Duvenhage (o/18) (links) en Imché Venter (o/16)  (regs) van JF is ingesluit in die Vrystaatspan (Mangaung Metro) vir die Interprovinsiale skaaktoernooi in Kimberley wat die naweek van 4 tot 5 Mei plaasgevind het.