Simoné de Klerk van Hoërskool Jim Fouché (D o/17) het tydens die SA Kampioenskappe op 1 Julie by die Midmardam deelgeneem en ‘n vierde plek verower.