Landboudal se Toutrekspanne neem aan die SA Kampioenskappe deel wat vanaf 23-24 Maart in Kimberley by Hoërskool Noord Kaap gehou word. Baie Sterte Lanties!!! #LantieTrots