Laerskool Willem Postma van Bloemfontein het met die ingang van 2019 Mnr Sakkie Matthee as adjunk-hoof aangestel.