Laerskool Willem Postma in Bloemfontein is baie opgewonde om die nuwe leiers van 2018 bekend te maak.

Gerrie Greyling onderhoofseun, William Mouton Hoofseun, Rickus Prinsloo Hoofseun van 2017 Mnr Jaco Kotzé Skoolhoof, Carla Fourie Hoofmeisie van 2017, Carmen du Plessis Hoofmeisie en Nina Grobbelaar Onderhoofmeisie.