Laerskool Willem Postma is trots op hul skaakspelers wat die blitsskaaktoernooi vir primêre skole gewen het.

Dit is ‘n toernooi wat deur die Skaakvereniging van Primêre Skole aangebied word.

Agter vlnr: Wian Jordaan, Hanro van Rooyen en Wean Pretorius

Voor: Albert Smit