Leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Wow Spelfees deelgeneem en kwalifiseer vir die Vrystaat Provinsiale Kompetisie.

Foto bo:  Graad 1 – Stephan Coetzee (2de), Diliané du Preez (3de), Heilene Meintjes (4de) en Kaylé Cordier (6de).