Die gemeenskap van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem kyk met dankbaarheid terug na ‘n baie suksesvolle O/9 rugbytoernooi.

Die Truida Kestell span wen die finaal om as wenners uit die stryd te tree.

Die skool het hierdie toernooi met Virseker as hoofborg, aangebied en hoop om voort te bou op die suksesse van behaal is.