Laerskool Truida Kestell het die Rotariërs Bybel vasvrae gewen. Julia de Klerk, Marilie Terblanché en Niël Cronjé sal die skool eersdaags in Bloemfontein verteenwoordig.