Laerskool Truida Kestell verwelkom Mnr James Taylor wat by die super Truidjie wenspan aangesluit het. Mnr Taylor sal verantwoordelik wees vir Natuurwetenskap Gr 5 asook Tegnologie Gr 7.