Laerskool Truida Kestell op Bethlehem is baie opgewonde oor die mooi groei van nuwe leerders by die skool.

Die skool verwelkom al die nuwe Super-Truidjies as trotse leerders by die skool.