Miela Hamman (links) en Carise van Rooyen (regs) van laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in die Vrystaat landloopspan opgeneem wat die Vrystaat eersdaags op nasionale vlak sal verteenwoordig.

Baie sterkte aan hierdie twee langasems.