Die O/9A krieketspan van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem het skoonskip gemaak in die Oos-Vrystaat. Hierdie span het die seisoen onoorwonne in al hulle wedstryde afgesluit.

Voor vlnr: Janu de Kock, Abi Tshonti, Andries Rautenbach, Erhard Barends, Keegan Higgs en Theuns Fourie

Agter vlnr: Bernard Saayman, Zanru van der Merwe, Johan van Zyl, Josua Claasen en mnr Charlie J van Rensburg

Afwesig: Aiden Pretorius