Annika van Rooyen van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het 2de geëindig in die dogters 0/14-afdeling van die TSA Mini Tennis Toernooi wat die afgelope naweek plaasgevind het.

(Foto verskaf)

Baie geluk, Annika!