Robyn Roos en Marizé Schutte, leerders van laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het 2de plekke behaal in die semi-finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie.

Hulle sal die skool later vanjaar in die nasionale rondte verteenwoordig.

Baie geluk, julle twee!

Vlnr: Robyn Roos en Marizé Schutte