Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se o/9A-krieketspan sluit die 2018 krieketseisoen af en is dus die nommer 1 span in die Oos-Vrystaat.

Mooi so manne!!