Baie geluk aan Bernard Saaiman, Paul Naudé, Mila Oerson, Erhard Barends en Jurie Knobel wat in die Oos-Vrystaat O/11 groep ingesluit is.

Truidjies is trots op julle.