Mika Posthumus, Miela Hamman, Deon van Zyl en Carise van Rooyen van Laerskool Truida Kestell het baie goed presteer by die Suid-Afrikaanse landloop kampioenskappe.

Baie geluk aan hierdie Super Truidjies!

Foto: Vlnr: Mika Posthumus (46ste), Miela Hamman (76ste), Deon van Zyl (34ste), Carise van Rooyen (78ste).