Truidjies van Bethlehem Karate Klub het die afgelope naweek aan die Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.

Die volgende karatekas het uiters goed gevaar:

Beginner Afdeling:

André Joubert – Brons Kumite (afwesig op foto)
Ruan van Zyl – Brons Kata, Brons Kumite

Ontwikkeling Afdeling:

Julia de Klerk – Silver Kata, Brons Kumite
Hanré Dreyer – Goud Kata, Silver Kumite
Jelle Verhoeven – Silver Kumite

Foto: Ruan van Zyl, Jelle Verhoeven, Julia de Klerk en Hanré Dreyer