Die eerste seuns hokkiespan van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is die Oos-Vrystaat ligawenners asook die Noord-Vrystaat wenners. Hulle het ook aan die “Champ of Champs Championships” in Potchefstroom deelgeneem.

 

Voor vlnr: Connor Nel, Stefan Meintjes, Zack Hattingh, Wean Claasen en Hendrik J v Rensburg

Middel vlnr: Sandese Dlamini, Tristan Meyer, Hloni Mokoena, Johan Whitehead en Kehan Wöhlitz

Agter vlnr: Reinhard van Niekerk, Letlotlo Maphike, Rudolph Coetzee, Juandré le Roux en Thando Nsele