Die vierde dogters hokkiespan van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is die Oos-Vrystaat ligawenners.

 

Voor vlnr: Chanté Ferreira en Luné Amaro

Middel vlnr: Elsje Hatting, Elandri Cronjé, Elana Basson en Mignon Thomas

Agter vlnr: Nelmari Campher, Nienke Rautenbach, Me Benette Schutte (afriger),  Nicole Coetzee en Annie Louw

Afwesig:  Laura Shepherd en Zara Cassim