Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se derde dogters hokkiespan is aangewys as die Oos-Vrystaat ligawenners.

 

Voor vlnr: Carise van Rooyen en Hermien van Biljon

Middel vlnr:  Karabo Sempe, Daniella de Bruin, Marelie Terblanché en Annika van Rooyen

Agter vlnr: Kaitlyn Going, Leandri Stander, Me Simoné van Vollenhoven (afrigter), Danika Zwahlen en Ansuné Schutte

Afwesig:  Luandri Hilario