Laerskool Naudéville wens hul tennisspelers geluk wat die Junior Seuns C-Ligfa gewen het.

Hier verskyn vlnr: Kamahelo Moloke, Vian Boardman, Ruan Bredell (Afwesig) en Terenzo Maree.