Laerskool Naudéville in Welkom wens die leerders geluk wat die TENNIS JUNIOR SEUNS B-LIGA gewen het.

Hier verskyn hulle vlnr: Albert Kruger, Ryan Rowett, James Kruger en Enrico van der Merwe.