Mianique Lombard van Laerskool Naudéville in Welkom, het geskitter by die Noord-Vrystaat Swemkampioenskappe. Sy het Brons ontvang in 100m Vryslag en Goud in 50m Borsslag, 200m Borsslag, 50m Vlinderslag en 100m Vlinderslag.

Mianique het ook die Senior Victrix Lodorum trofee ingepalm!!

Skitterend, Mianique!!