Laerskool Naudéville in Welkom is trots op hul tennisspelers wat die Junior A-liga gewen het.

Vlnr: verskyn Janco Ferreira, Heindre Serfontein, Jayden Meintjies en Hannes Hoogendyk.