Laerskool Naudéville in Welkom is baie trots op die volgende spelers wat gekies is vir die Lejweleputswa Skaakspan wat 15-21 Desember aan die SA Kampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.

Vlnr: Christiaan van Staden, Rudo Bezuidenhout, Dané Jacobs, Duan Jacobs , Janco Maass en Mia van Staden.