Laerskool Naudéville in Welkom is baie trots op hul seuns wat die Tennis Seuns D-Liga gewen het.

Vlnr: verskyn Jan Coetzee, Ethan Rowett, Cammy Griesel en Henro Boardman.