Tydens Laerskool Naudéville van Welkom se 2018 prysuitdeling, is Jandré van Brakel en Eben Bezuidenhout (foto bo) aangewys as die Veeslydigste Kultuurseuns in die grondslagfase.