Vlnr: Kenndon Steele, Adrian du Toit, Tony Hitge en Wian Terblanche.

Laerskool Naudéville van Welkom, se Seuns O.10 Aflosspan het brons verwerf in die 200m Vryslag aflos tydens die Noord-Vrystaat Swem-kampioenskappe.

Baie geluk, manne!