Laerskool Naudéville in Welkom is baie trots op Tenishia Strydom, Marle Jonck (0/12) en Luane Louw (0/13), wat gekies is vir die Lejweleputswa hokkiespan.